Die mooie Karoo en haar mense het dieper spore in ons harte getrap as langs 'n water krip Meer dankbaar as 'n versie wat bederf word met 'n ekstra bietjie melk voel ek Mag ons altyd die vermoeë hê om uit niks uit genot te put, soos 'n kalfie wat laf-laf spring in die middag son Dankie dat ons hierdie stofpadjie saam kan loop
top of page
bottom of page
Comments